Leer ons beter ken
Meer oor Pastoor Marius and Kotie
 |
Pastoor Marius
Swart , is 'n geordende Pastor van die Apostoliese
Geloof Sending van S.A , wat 1987 geroep is vir die voltydse
bediening en in in 1991 as a Nasionale Diensplig Kapelaan begin
het. Na die bediening van 4 opeenvolgende gemeentes plant hy in
2004 'n sateliet gemeente in Umbilo, Kwazulu Natal onder die vaandel
van KINGSWAY BEDIENINGE.
In 2006, het Pastoor Marius and Kotie, die beroep
geneem na 'n sateliet gemeente in Scottburgh, en met die leiding
van die Heilige Gees, die gemeente gebou tot wat dit is vandag.Die
skrifgedeelte in Jes 42:10-12 het die naam bepaal naamlik COASTLAND
HERLEWING SENTRUM .... die gemeente wat GOD SE LOF VERKONDIG in
die kuslande.. |
| |
|
|
Ons Visie |
 |
- Om ten alle koste, soveel moontlike siele
te BEREIK met die Evangelie van Jesus Christus , sodat elkeen
Sy Naam sal verheerlik in die Kuslande.
|
|
|
|
 |
- Om elkeen wat bereik is, te LEER en te ONDERRIG
volgens die opdrag in Matt 28:20 ....
|
|
|
|
 |
- Om elke siel te bedien en TOE TE RUS vir
die bediening waartoe God hom/haar geroep het.
|
|
|
|
 |
- Om elke gelowige te STUUR om "vissers
van mense" te wees deur die uitleef van hulle bedieninge
in die Krag van die Heilige Gees.
|
|
|
|
Ons Geloofsbelydenis
Copyright © 2010 www.coastland.org
|