INHOUD

ONTVANG ONS NUUSBRIEF




'n Bediening getrou aan Matt 28:19.

Sien ons Bedieninge.



Ons vat hande met ander Bedieninge om ons gemeenskap vir God te bereik

Sien ons Vennote.

Welkom by ons BEDIENINGE

WELKOM BY ONS WEBTUISTE............... Jesaja 42:10-16: Sing tot eer van die HERE ‘n nuwe lied, sy lof van die einde van die aarde af—julle wat IN DIE KUSLANDE WOON.Laat die woestyn en sy stede uitroep, die dorpe waar Kedar woon! Laat die rotsbewoners jubel, van die top van die berge af skreeu! Laat hulle aan die HERE die eer gee en sy lof in die KUSLANDE verkondig! Die HERE sal uittrek soos ‘n held; Hy sal die ywer opwek soos ‘n krygsman; Hy sal die strydkreet aanhef, ja uitskreeu, teen sy vyande Hom as held openbaar.Ek het baie lank geswyg, My stil gehou, My bedwing. Ek sal uitskreeu soos een wat baar, Ek sal hard asemhaal en hyg tegelykertyd........En Ek sal blindes lei op ‘n weg wat hulle nie ken nie, hulle laat loop op paaie wat vir hulle onbekend is; Ek sal die duisternis lig maak voor hulle uit en die hobbelagtige plekke gelyktes. Dit is die dinge wat Ek doen en nie nalaat nie.

Leer ons ken


  • Ons Visie en Missie om in die Kuslande die Evangelie van Jesus Christus te verkondig.

Ons Bedieninge


Kontak Ons


  • Kontak ons, Ons sien uit daarna om van u te hoor en u te bedien sou u so verkies.
  • Kom en Vind ons aan die Suidkus van Kwazulu Natal, Suid Afrika

Vennote





Copyright © 2010 www.coastland.org